fokus voortdurend op die ontwikkeling van vooruitstrewende landboustrategieë.
bewerkstellig 'n positiewe beleidsraamwerk vir die landbou in die Wes-Kaap waarbinne wette, regulasies, ordinansies en gesindhede landbou-vriendelik is.
sien toe dat landbou in die Wes-Kaap sy eie toekoms verseker, deur aktiewe betrokkenheid op alle lewensterreine.
skep ‘n kollektiewe magsbasis vir die landbougemeenskap in die Wes-Kaap.
bied ‘n fokuspunt waardeur die kollektiewe belang van landbou in die Wes-Kaap optimaal bevorder word.
constantly focuses on developing more progressive agricultural strategies.
negotiates a positive policy framework on behalf of agriculture in the Western Cape, within which laws, regulations, ordinances and attitudes are agriculture friendly.
provides a platform for agriculture in the Western Cape to ensure its own future, through involvement in all spheres of life.
creates a collective power base for the agricultural community of the Western Cape.
optimally promotes the collective interest of agriculture in the Western Cape.
Apply for Agri WC membershipWe will make arrangements via your
local Agricultural Association and get back to you.